Esegiël 42:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die man my uitgebring na die buitenste oop stuk grond, by die noordekant. Daar het hy my gebring by die kamer oorkant die oop plek en oorkant die gebou by die noordekant van die tempel.

Esegiël 42

Esegiël 42:1-7