Esegiël 40:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe meet hy die voorportaal. Dit was ag el lank. Die pilare van die voorportaal was twee el dik. Die voorportaal van die poort was aan die voorkant van die tempel.

Esegiël 40

Esegiël 40:5-18