Die man het die drumpel van die voorportaal aan die voorkant van die tempel gemeet. Dit was een meetriet breed.