Esegiël 40:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die man na die poort by die oostekant gegaan. Hy het teen die trappe opgeklim en hy het die drumpel van die poort gemeet. Die drumpel was een meetriet breed. Daar was net een drumpel, en dit was een meetriet breed.

Esegiël 40

Esegiël 40:1-7