Esegiël 40:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sien toe daar is ’n muur buite-om die tempel. Die man het die muur gemeet. Die muur was een meetriet dik en een meetriet hoog. Die meetriet wat die man in sy hand gehad het, was ses el en ’n handbreedte lank.

Esegiël 40

Esegiël 40:1-13