Esegiël 40:38 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nog ’n kamer. Die kamer se deur was in die voorportaal van die poort. Hulle het die vleis vir die brand-offer daar afgespoel.

Esegiël 40

Esegiël 40:33-40