Esegiël 40:37 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens kon deur die voorportaal gaan om in die buitenste oop stuk grond te kom, en daar was palmbome uitgesny op die pilare langs altwee kante. ’n Mens het teen ag trappe opgegaan in die poort.

Esegiël 40

Esegiël 40:35-47