Die Here het my daarnatoe gebring, en daar was ’n man, die man het geblink soos brons. In sy hand was ’n tou van vlas en ’n meetriet, en hy het by die poort gestaan.