Esegiël 40:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my dinge gewys. Dit het gelyk of Hy my na Jerusalem gebring het en my op ’n baie hoë berg neergesit het. Op die suidekant van die berg was iets wat gelyk het soos ’n stad.

Esegiël 40

Esegiël 40:1-3