Esegiël 40:24 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het hy my na die suidekant laat loop. Daar was die buitenste suid-poort. Die man meet toe die pilare en die voorportaal van die poort, dit was so groot soos die pilare en die voorportaal van die ander poorte.

Esegiël 40

Esegiël 40:20-31