Esegiël 40:23 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ook ’n poort langs die oop stuk grond by die binnekant, oorkant die noord-poort. Dit was soos die poort oorkant die oos-poort. Die man het gemeet hoe ver die poorte van mekaar is. Dit was 100 el.

Esegiël 40

Esegiël 40:15-24