Esegiël 37:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, jy moet my boodskap vir hulle bring, jy moet vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: My volk, Ek sal nou julle grafte oopmaak en Ek sal julle laat uitkom uit julle grafte. Ek sal julle laat teruggaan na die land Israel.

Esegiël 37

Esegiël 37:2-21