Esegiël 37:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gesê: “Mens, hierdie bene is die hele volk Israel. Hulle sê: ‘Ons is soos droë bene, ons kan niks meer hoop nie. Daar kan nie meer iets gebeur wat goed is vir ons nie.’

Esegiël 37

Esegiël 37:1-20