Esegiël 35:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die dooie mense sal oral op die berge van die land Edom lê, die dooie mense sal die berge toemaak. Die mense wat in die oorlog gesterf het, sal op jou heuwels lê en in jou valleie en in al jou waterslote.

Esegiël 35

Esegiël 35:3-15