Ek sal die Seïr-berg verwoes, niemand sal daar kan woon nie. Ek sal elkeen laat sterf wat op die berg loop.