Esegiël 30:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal Egipte laat brand, die mense in die stad Sin sal rondspring van pyn, die mure van die stad No sal val, vyande sal die stad Memfis in die dag aanval.

Esegiël 30

Esegiël 30:10-23