Esegiël 30:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die mense van die stad Sin laat voel dat Ek kwaad is, Sin, die stad wat die sterk mure het. Ek sal al die soldate in die stad No laat sterf.

Esegiël 30

Esegiël 30:6-22