1. Ek het gehoor die Here sê vir my:
2. “En jy, mens, jy moet ’n klaaglied sing oor die stad Tirus.
3. Tirus is by die see en daardie mense koop en verkoop goed aan die volke van baie lande by die see. Jy moet vir Tirus sê:“Die Here, Hy wat Here is, sê:Tirus, jy het altyd gesê jy is’n mooi stad,so mooi soos die mooiste stad.
4. Jy regeer tot ver op die diep see,en die mense wat jou gebou het,het jou soos ’n mooi skip gemaak,so mooi soos die mooiste skip.
5. Hulle het jou twee kante gemaakvan sipreshout van die land Senir,hulle het ’n sederboomop die Libanon-berg gaan haalom vir jou ’n maspaal te maak,