Esegiël 27:3 Bybel vir Almal (ABA)

Tirus is by die see en daardie mense koop en verkoop goed aan die volke van baie lande by die see. Jy moet vir Tirus sê:“Die Here, Hy wat Here is, sê:Tirus, jy het altyd gesê jy is’n mooi stad,so mooi soos die mooiste stad.

Esegiël 27

Esegiël 27:1-5