Esegiël 26:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê vir die stad Tirus: “Die ander lande by die see sal begin bewe wanneer die vyande jou oorwin, wanneer jou mense wat seergekry het, kla en skree, en wanneer die vyande jou mense doodmaak.

Esegiël 26

Esegiël 26:14-21