Esegiël 26:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal net kaal klippe laat oorbly waar die stad was. Dit sal ’n plek wees waar mense hulle visnette droogmaak. Niemand sal weer die stad bou nie, want Ek, die Here, het gepraat.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Esegiël 26

Esegiël 26:7-16