Esegiël 25:16-17 Bybel vir Almal (ABA)

16. Daarom sal Ek nou my hand teen die Filistyne uitsteek om hulle te straf. Ek sal hierdie Kreta-mense almal laat sterf en Ek sal almal laat verdwyn wat langs die see woon.

17. Ek is kwaad en Ek sal hulle baie swaar straf. Hulle sal weet dat Ek die Here is wanneer Ek hulle straf.”

Esegiël 25