Esegiël 25:13 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek my hand uitsteek teen die land Edom om die mense te straf, Ek sal mense en diere in die land laat sterf. Daar sal net hope klippe oorbly in die land, van die stad Teman tot by die stad Dedan. Die mense sal in oorlog sterf.

Esegiël 25

Esegiël 25:8-14