Esegiël 25:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Die Edomiete het baie slegte dinge gedoen aan die volk Juda. Die Edomiete is skuldig, hulle het slegte dinge gedoen aan die mense van Juda.

Esegiël 25

Esegiël 25:9-15