Esegiël 23:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die naam van die oudste dogter was Ohola, en haar suster was Oholiba. Hulle het my vroue geword en hulle het seuns en dogters gekry. Ohola is ’n naam vir die stad Samaria, en Oholiba is ’n naam vir die stad Jerusalem.

Esegiël 23

Esegiël 23:1-5