Esegiël 23:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle jonk was in Egipte, het hulle begin om by mans te slaap. Dáár, toe hulle nog jongmeisies was, het mans al aan hulle borste begin voel.

Esegiël 23

Esegiël 23:1-12