Esegiël 22:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Die mense in die stad het mense vermoor, en nou het die tyd gekom om hulle te straf. Hulle het afgode gemaak en hulle het onrein geword.

Esegiël 22

Esegiël 22:1-12