Esegiël 22:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, sal jy die bloedstad oordeel, die stad waar baie mense se bloed gevloei het? Sal jy die mense van die stad oordeel? Dan moet jy vir hulle vertel van al die slegte dinge wat hulle gedoen het.

Esegiël 22

Esegiël 22:1-12