Esegiël 22:1-2 Bybel vir Almal (ABA) Ek het gehoor die Here sê vir my: “Mens, sal jy die bloedstad oordeel, die stad waar baie mense se bloed gevloei het?