Esegiël 20:7 Bybel vir Almal (ABA)

“En Ek het vir hulle gesê: ‘Julle almal hou van die vuil afgode, maar julle moet hulle weggooi. Julle moenie julleself onrein maak met die afgode van Egipte nie. Ek is julle God die Here.’

Esegiël 20

Esegiël 20:6-9