Esegiël 20:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag het Ek vir hulle belowe dat Ek hulle uit Egipte sal bring na ’n land wat Ek vir hulle uitgesoek het, ’n land waar daar baie melk en heuning is, die mooiste van al die lande.

Esegiël 20

Esegiël 20:4-11