Esegiël 20:41 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het julle na ander lande gejaag, maar Ek sal julle tussen daardie volke uitbring en Ek sal julle bymekaarmaak. Julle sal dan vir My wees soos ’n wierook-offer. Die volke sal sien dat Ek die heilige God vir julle is.

Esegiël 20

Esegiël 20:35-49