Esegiël 16:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ek het gehoor die Here sê vir my:

2. “Mens, jy moet vir Jerusalem sê watter slegte dinge sy gedoen het.

3. Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê vir Jerusalem: Jy kom uit die land van die Kanaäniete. Jy is daar gebore. Jou pa was ’n Amoriet en jou ma was ’n Hetiet.

Esegiël 16