Esegiël 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê vir Jerusalem: Jy kom uit die land van die Kanaäniete. Jy is daar gebore. Jou pa was ’n Amoriet en jou ma was ’n Hetiet.

Esegiël 16

Esegiël 16:1-5