Esegiël 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir die man met die linne-klere gesê hy moet vuur gaan haal tussen die wiele tussen die gerubs. Die man het gegaan en hy het langs ’n wiel gaan staan.

Esegiël 10

Esegiël 10:1-14