Esegiël 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens kon die vlerke van die gerubs hoor raas in die buitenste oop stuk grond. Dit was soos wanneer die Almagtige God praat.

Esegiël 10

Esegiël 10:1-9