Esegiël 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die diere beweeg, dan het die wiele langs hulle ook beweeg, en wanneer die diere in die lug opgaan, dan het die wiele ook opgegaan.

Esegiël 1

Esegiël 1:16-24