Esegiël 1:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die buitenste rande van die wiele was groot. Ek het geskrik vir hulle, want daar was oral oë rondom die rande van die vier wiele.

Esegiël 1

Esegiël 1:10-25