Eksodus 6:15-17 Bybel vir Almal (ABA)

15. Die name van Levi se seuns was Gerson, Kehat en Merari. Levi het 137 jaar oud geword.

16. Gerson se seuns was Libni en Simi.

17. Kehat se seuns was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël. Kehat het 133 jaar oud geword.

Eksodus 6