Eksodus 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Jou broer Aäron moet alles sê wat jy vir hom sê, soos ’n profeet sê wat God vir hom sê.

Eksodus 7

Eksodus 7:1-7