Eksodus 40:38 Bybel vir Almal (ABA)

Die wolk van die Here was in die dag oor die tempel-tent, en in die nag was dit ’n vuur. Al die Israeliete het dit gesien, oral waar hulle gegaan het.

Eksodus 40

Eksodus 40:28-38