Eksodus 40:37 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer die wolk oor die tempel-tent gebly het, dan het die mense nie verder gegaan nie. Hulle het daar gebly totdat die wolk weggegaan het.

Eksodus 40

Eksodus 40:35-38