Eksodus 40:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Jy moet die tempel-tent opslaan op die eerste dag van die eerste maand. Dit is die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn.

3. Jy moet die kis waarin die tien gebooie moet kom, in die tent neersit, agter die gordyn.

Eksodus 40