Eksodus 39:43 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het goed na al die werk gekyk. Hy het gesien dat hulle dit gedoen het presies soos die Here gesê het. En Moses het hulle geseën.

Eksodus 39

Eksodus 39:37-43