Eksodus 39:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die oniks vasgesit aan die skouerbande van die skouer-kleed. Die edelstene het die Here laat dink aan die twaalf stamme van Israel. Hulle het alles gedoen soos die Here vir Moses gesê het.

Eksodus 39

Eksodus 39:4-11