Eksodus 39:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het oniks reggemaak en hulle het die edelstene vasgesit in goud. Hulle het die name van Jakob se twaalf seuns op die edelstene geskryf soos ’n mens op ’n ring skryf.

Eksodus 39

Eksodus 39:1-8