Eksodus 39:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het goud plat geslaan en hulle het dun drade daarvan gesny. Hulle het met hierdie goue drade geborduur op die blou, pers en rooi wol-materiaal en linne-materiaal.

Eksodus 39

Eksodus 39:1-8