Eksodus 39:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook twee goue ringe gemaak en hulle het dit vasgewerk aan die onderste twee hoeke van die borssak, aan die binnekant van die skouer-kleed.

Eksodus 39

Eksodus 39:13-28