Eksodus 39:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die ander twee punte van die kettinkies vasgesit aan die twee kassies, en hulle het dit vasgewerk aan die skouerbande, aan die voorkant van die skouer-kleed.

Eksodus 39

Eksodus 39:11-24