Eksodus 38:28 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het 1 775 tempel-sikkels silwer oorgebly. Hulle het dit gebruik om die hake vir die pale te maak. Hulle het die bo-punte van die pale oorgetrek met silwer en hulle het dit aan mekaar vasgemaak.

Eksodus 38

Eksodus 38:25-30